Die Lewende Bybel

Христианство / Библия / Современные переводы

Die Lewende Bybel

Библия - африкаанс

Die Lewende Bybel (CUM)

1982

Издательство: Christelike Uitgewersmaatskappy

 - CUM

 Марк 8:1 Dit het weer ’n keer gebour dat ’n groot menigte mense by Jesus bymekaar was en dat hulle later niks meer gehad het om te eet nie. Hy roep toe sy dissipels bymekaar en sê vir hulle:
2 “Ek is baie begaan oor hierdie mense, want dis nou al drie dae wat hulle by My is en hulle het niks meer oor om te eet nie.